Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kweekhuiseffek     —  

  Woordafbreking

kweek•huis•effek

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Verhitting van die Aarde se atmosfeer as gevolg van kweekhuisgasse.

     Voorbeeldsinne

Die kweekhuiseffek veroorsaak dat die temperatuur van die aardoppervlak hoër styg as wat aan 'n kombinasie van die son se hitte en die interne hitte van die Aarde toegeskryf kan word.

     Vertalings

  Vertalings:    kweekhuiseffek
Engels: greenhouse effect(en)
Nederlands: broeikaseffect(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kweekhuiseffek.