kwyn
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kwyn |
Verlede Tyd | ek | het gekwyn |
- kwyn
- Verswak of kleiner word; stadig agteruitgaan of uitteer.
- Aalwyne pas moeilik aan wanneer hulle uit hul natuurlike omgewing verwyder word, hulle begin geleidelik kwyn en gaan uiteindelik dood.
Vertalings: kwyn | |||
---|---|---|---|