leiding
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
leiding | — |
- lei•ding
- Die handeling van lei; toesig hou; bestuur; aanvoer; 'n voorbeeld vir ander stel.
- Die voortou neem tydens 'n kompetisie of wedstryd.
- 'n Pyp of draad waardeur of waarlangs iets gelei word (soos water, elektrisiteit, ens.)
- Die Genootskap van Regte Afrikaners is onder leiding van Ds. S.J. du Toit gestig.
- Twee Suid-Afrikaanse fietsryers het sopas die leiding geneem.
- As gevolg van die hoë druk het 'n lekkasie in die leiding ontstaan.
Vertalings: leiding | |||
---|---|---|---|