Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lende     lendene  

Lendene is die deel van die liggaam aan weerskante van die ruggraat tussen die onderste (vals) ribbes en heupbene. 'n Mens se gordel kom gewoonlik om jou lendene, daarom die uitdrukking "jou lendene omgord"[1]

Dit is 'n woord wat heelwat in die Bybel voorkom (byvoorbeeld: Gen 35:11, Lev 3:4, Deut 33:11, 1 Kon 12:10, Job 31:20, Ps 38:8, Spr 31:17, Dan 2:32, Hand 2:30, Ef 6:14, Heb 7:10). In die nuwer vertalings word die woord "heupe" en "kruis" egter gebruik.

     Verwante woorde

heup, maag, abdomen, pens, buik, kruis

     Afgeleide woorde

lendelap


Engels (en)

loin, loins

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lendene.

  Verwysings