Enkelvoud Meervoud
  abdomen     abdomens, abdomina  
ab•do•men
  1. (anatomie) Die buik van 'n gewerwelde dier.
  2. Die agterlyf van 'n insek.
  1. Periodieke pyn aan die bokant van die abdomen kan op 'n maagsweer dui.
  2. Die miskruier se lyf bestaan uit 'n kop, toraks en abdomen.
maag, buik, pens
  Vertalings:    abdomen
Engels: abdomen(en)
Nederlands: abdomen(nl)