lettergrepe
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lettergreep | lettergrepe |
- Hierde samestelling van letter en greep is sedert 1649 uit die vroeë Nieu-Nederlands bekend. Dit is 'n leenvertaling van die Griekse term συλλαβή wat "wat saam gevat is" beteken.[1]
- Meervoud van lettergreep; meer as een lettergreep.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lettergrepe.
Vertalings: lettergrepe | |||
---|---|---|---|