Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  greep     grepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grepie     grepies  

  Woordafbreking

greep

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Grypende beweging of houvas op iets; omklemming.
  2. 'n Stuk van iets.
  3. (rekenaarwetenskap) Die kleinste adresseerbare gedeelte van ’n rekenaar se geheue.

     Voorbeeldsinne

  1. Handvatsels word gevorm sodat die gebruiker 'n beter greep op die gereedskap kan kry.
  2. 'n Greep vanuit Vyfster is op YouTube beskikbaar.
  3. By moderne rekenaars bestaan ’n greep uit 8 bisse.

     Vertalings

  Vertalings:    greep
Engels: grasp(en), byte(en)
Nederlands: greep(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor greep.