rekenaarwetenskap

Enkelvoud Meervoud
  rekenaarwetenskap     —  
Samestelling van rekenaar en wetenskap.
re•ke•naar•we•ten•skap
(wetenskap) Die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur).
Rekenaarwetenskap behels die studie van rekenaars en hul argitektuur, tale en toepassings, asook die wiskundige strukture wat met rekenaars verband hou.
  Vertalings:   
Engels computer science(en)
Nederlands informatica(nl), computerwetenschap(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rekenaarwetenskap.