letterwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
letterwoord | letterwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
letterwoordjie | letterwoordjies |
- لَِتِرْ ڤُوَرْدْ , meervoud: لَِتِرْ ڤُوَرْدِی
- letterwoort, letterwoord; meervoud: letterwoorde
- Naamwoord wat gevorm word uit die beginletters van verskillende ander woorde en waar elke letter gelees en uitgespreek word met die klankwaarde wat hy as letter van die alfabet het.
Vertalings: letterwoord | |||
---|---|---|---|