lietsjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lietsjie | lietsjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- لِیچِي , meervoud: لِیچِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (vrugte) Soort sappige vrug met 'n groot pit (Litchi chinensis).
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: lietsjie | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lietsjie.