liniale
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
liniaal | liniale |
Woordafbreking
- li•ni•a•le
Uitspraak
- IPA: [liniˈjɑːlə]
Met Arabiese letters
- لِینِیَالِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (skryfbehoeftes) Meervoud van liniaal; meer as een liniaal.
Vertalings
Vertalings: liniale | |||
---|---|---|---|