Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord lock locks

     Betekenisse

  1. Slot.
  2. Haarlok.
  3. (sagteware) 'n Megansime om veranderings aan data te voorkom, dikwels bedoel om te voorkom dat twee gebruikers gelyktydig verandering maak.

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I lock
he, she, it locks
Verlede Tyd locked
Verlede Deelwoord locked
Teenwoordige Deelwoord locking
Verdere vervoegings: lock (vervoeging)

     Betekenisse

Sluit.