Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sluit 
Verlede Tyd  ek   het gesluit        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Draai sleutel in slot; keer dat iets kan oopmaak.
  2. Toe maak.
  3. Ooreenkoms aangaan.

     Voorbeeldsinne

  1. Sluit die deur voor jy loop.
  2. Die skool sluit Vrydag vir die vakansie.
  3. Die strydende partye sluit 'n vredesooreenkoms.

     Vertalings

  Vertalings:    sluit
Engels: lock(en), close(en), conclude(en)
Nederlands: sluiten(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [slœy̯t]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud teenwoordige tyd van sluiten
  2. gebiedende wys van sluiten

     Voorbeeldsinne

1.: Ik sluit.
1.: Jij sluit.
1.: Hij, zij, het sluit.
2.: Sluit!