Enkelvoud Meervoud
  logaritme     logaritmes  
lo•ga•rit•me
(wiskunde) 'n Funksie wat aangee tot watter mag 'n grondtal verhef moet word om 'n bepaalde getal op te lewer.
2log(8) = 3 is 'n logaritme, want 23 = 8.
  Vertalings:   
Engels: logarithm(en)
Nederlands: logaritme(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor logaritme.