Enkelvoud Meervoud
  lugvaart     —  
lug•vaart
Verkeer in die lug; reis en vervoer van goedere deur die aarde se atmosfeer.
Die Karman-lyn op 'n hoogte van 100 km bo die aarde se oppervlak word gebruik om die onderskeid tussen lugvaart en ruimtevaart te tref.
lugv.
  Vertalings:    lugvaart
Engels: aviation(en)
Nederlands: luchtvaart(nl)