Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ly 
Verlede Tyd  ek   het gely        

  Werkwoord

     Betekenisse

Swaarkry of pyn ervaar; smart en ellende ondergaan.

     Voorbeeldsinne

Die vrou ly aan slapelose nagte.
Die man ly aan kanker.

     Homofone

lei

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: suffer(en)
Nederlands: lijden(nl)
Pools: cierpieć(pl)