Enkelvoud Meervoud
  lydende vorm      
IPA: [ˈləɪ̯dəndə ˈforəm]
لَیْدِنْدِی فَُورْمْ
Sinvorm waaruit dit grammaties blyk dat iets of iemand waarop die handeling gerig is 'n onderwerp is en iets waarvan die handeling uitgaan 'n bepaling.
passief
  Vertalings:    lydende vorm
Duits: Passiv(de), Leideform(de)
Engels: passive voice(en)