Enkelvoud Meervoud
  magsverheffing     magsverheffings  
mags•ver•hef•fing
(wiskunde) Bewerking waardeur 'n getal tot 'n sekere mag verhef word.
In wiskunde is 'n eksponent die aantal kere wat die grondtal in 'n magsverheffing met homself vermenigvuldig word om die resultaat te verkry. Voorbeeld: 3² = 3 × 3 = 9
  Vertalings:    magsverheffing
Engels: exponentiation(en)
Nederlands: machtsverheffing(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor magsverheffing.