Enkelvoud Meervoud
  massamedium     massamedia  
mas•sa•me•di•um
Publieke medium wat 'n groot hoeveelheid mense bereik.
Die Internet met ’n wêreldwye fenomeen met die karakter van ’n massamedium geword.
koerant, tydskrif, radio, televisie
  Vertalings:    massamedium
Engels: mass medium(en)
Nederlands: massamedium(nl)