Medaljes

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  medalje     medaljes  

  Woordafbreking

me•dal•je

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein metaalvoorwerp wat uitgereik word aan iemand wat 'n besondere prestasie gelewer het.

     Voorbeeldsinne

Hy word so die eerste Suid-Afrikaner om 'n goue medalje in die sport te wen.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Klein metaalvoorwerp
Engels: medal(en)
Nederlands: medaille(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor medalje.