Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  meerwaarde      

  Woordafbreking

meer•waar•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Surpluswaarde; waarde wat iets het of verkry bo die waarde wat dit gewoonlik het.

     Voorbeeldsinne

Gee klankopnames, vertalings, voorbeeldsine en skakels meerwaarde aan die Wikiwoordeboek bo ander woordeboeke?

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: value-added(en)
Nederlands: meerwaarde(nl)