Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mensaap     mensape    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mensapie     mensapies  

  Uitspraak

IPA: [mɛns.a:p]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Lid van die stertlose groot aapspesies wat insluit die mens, sjimpansee, gorilla en oerang-oetang.

     Vertalings

  Vertalings:    mensaap
Engels great ape(en)