'n Saamgestelde mikroskoop.
Enkelvoud Meervoud
  mikroskoop     mikroskope  
mi•kro•skoop
Instrument waarmee baie klein voorwerpe vergroot word.
Meeste meersellige organismes kan sonder 'n mikroskoop waargeneem word.
  Vertalings:    mikroskoop
Engels: microscope(en)
Nederlands: microscoop(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mikroskoop.