'n Moffie.
Enkelvoud Meervoud
  moffie     moffies  
  1. 'n Vingerlose handskoen wat 'n duim het, maar geen vingers nie.
  2. (pejoratief) 'n Homoseksuele persoon.
  1. Ma brei vir ons moffies vir die winter.
  Vertalings:   Handskoen
Engels: mitten(en)
Nederlands: want(nl)
  Vertalings:   Persoon
Engels: gay(en)
Nederlands: homo(nl)