Enkelvoud Meervoud
  pejoratief     pejoratiewe  
Van Latyn, pejor, erger.
pe•jo•ra•tief
'n Woord waarmee minagting getoon word; woord met ’n ongunstige betekenis.
Jy moet nie soveel pejoratiewe in jou teks gebruik nie, mense hou nie daarvan nie.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   pejoratief     pejoratiewe        
Dui 'n ongunstige hoedanigheid of ontwikkeling aan; minagting toon.
Min mense gebruik gereeld pejoratiewe woorde.
  Vertalings:   
Engels pejorative(en)
Nederlands pejoratief(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pejoratief.