Netbal word gespeel.
Enkelvoud Meervoud
  muurbal     —  
muur•bal
(sport) 'n Raketsport wat deur twee deelnemers in 'n geslote ruimte gespeel word.
Tydens die speel van muurbal word 'n klein rubberballetjie met 'n raket teen die voorste muur geslaan.
  Vertalings:   
Engels squash(en)
Nederlands squash(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor muurbal.