Twee naftole
Enkelvoud Meervoud
  naftol     naftole  
naf•tol
(chemie) 'n Organiese verbinding met twee aromatiese ringe en 'n hidroksielgroep met die formule C10H7OH of 'n afgeleide verbinding daarvan.
  Vertalings:   
Engels: naphthol(en)
Indonesies: naftol(id)
Nederlands: naftol(nl)
Roemeens: naftol(ro)