Enkelvoud Meervoud
  chemie    
Hulp:IPA: [ˈxe.mi]
   
(lêer)
che•mie
(wetenskap) Die wetenskap van materie en die interaksie daarvan met energie.
Chemie word tipies verdeel in verskeie hoofvertakkings, waaronder organiese en anorganiese chemie.

    Sinonieme

    Vertalings

  Vertalings:    chemie
Engels: chemistry(en)
Nederlands: chemie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chemie.