Enkelvoud Meervoud
  skeikunde     —  
skei•kun•de
Die wetenskap van materie en die interaksie daarvan met energie.
Skeikunde word tipies verdeel in verskeie hoofvertakkings, waaronder organiese en anorganiese chemie.
chemie

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skeikunde.
  Vertalings:    skeikunde
Engels: chemistry(en)
Nederlands: scheikunde(nl)