Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   nasionaal     nasionale     nasionaals  
na•si•o•na•le
Wat eie aan of tipies van 'n nasie is; wat betrekking op 'n nasie (of by verlenging op 'n land) het.
Die Nasionale Etoshawildtuin is 'n natuurbewaringsgebied en die beduidenste nasionale wildtuin van Namibië (Suidwes-Afrika) met 'n oppervlak van 22 275 vierkante kilometer.
nasionaal
  Vertalings:   
Engels national(en)
Nederlands nationaal(nl)