natuur
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
natuur | — |
- na•tuur
- Die fisiese of materiële wêreld of ook lewe in die algemeen.
- Die natuur omvat plante, diere, ekosisteme, die prosesse wat met lewelose objekte geassosieer word, die natuurwette waarvolgens dinge ontstaan en verander, soos die weer en landoppervlak, asook die materie en energie waaruit dit alles bestaan.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor natuur.