Enkelvoud Meervoud
  nekrologie     nekrologieë  
Samestelling van die voorvoegsel nekro- (van Grieks νεκρός, nekrós, “dood”) en die agtervoegsel -logie (studie van).
ne•kro•lo•gie
  1. Lys van oorledenes.
  2. 'n Biografie van 'n oorlede persoon en/of 'n bespreking van sy werk.
nekroloog, doodsberig
  Vertalings:    nekrologie
Engels: necrology(en)
Nederlands: necrologie(nl)