Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nekroloog     nekroloë  

  Woordafbreking

ne•kro•loog

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Persoon wat 'n nekrologie saamstel; 'n skrywer van doodsberigte.

     Vertalings

  Vertalings:    nekroloog
Engels: necrologist(en)
Nederlands: necroloog(nl)