Netbal word gespeel.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  netbal     —  

  Woordafbreking

net•bal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sport) 'n Spansport waarin twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur 'n bal deur 'n korf te gooi.

     Voorbeeldsinne

Netbal is in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels netball(en)
Nederlands netbal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor netbal.