Bywoord
nie
IPA: [ni]
  1. Maak 'n woord/stelling/vraag negatief.
  2. Gee die teenoorgestelde betekenis.
Ek kan nie Engels praat nie.
  Vertalings:   
Engels: not(en)
Nederlands: niet(nl)
Russies: не(ru)