Olie word gepomp.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oliebron     oliebronne  

  Woordafbreking

olie•bron

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Plek waar petroleum gevind word.

     Voorbeeldsinne

Saoedi-Arabië het talle oliebronne.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oil-well(en)
Nederlands: oliebron(nl)