Afrikaans (af)

Bywoord
omstreeks

  Woordafbreking

om•streeks

  Bywoord

     Betekenisse

Ongeveer; so min of meer.

     Voorbeeldsinne

Die wedstryd begin omstreeks twaalf uur.

     Vertalings

  Vertalings:    omstreeks
Engels: around(en), circa(en)
Nederlands: omstreeks(nl)