Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ondersteun 
Verlede Tyd  ek   het ondersteun        
on•der•steun
  1. Help; bystaan; troos.
  2. Keer dat iets nie val nie.
  3. (elektronika) Geskik wees vir; bruikbaar wees met.
  1. Ons ondersteun hom in die moeilike tyd.
  2. Die afdak word deur vier pilare ondersteun.
  3. Die toestel ondersteun slegs digitale seine.
  Vertalings:    ondersteun
Engels: support(en)
Nederlands: ondersteunen(nl)