Bywoord
ongeveer
on•ge•veer
By benadering; omtrent; so min of meer.
Afrikaans word deur ongeveer 6,59 miljoen sprekers in Suid-Afrika as eerste taal gebruik.
omtrent, sowat, nagenoeg
  Vertalings:    ongeveer
Engels: almost(en), about(en), roughly(en), approximately(en)
Nederlands: ongeveer(nl)