Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ontwikkel 
Verlede Tyd  ek   het ontwikkel        

  Woordafbreking

ont•wik•kel

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Iets/iemand wat groter, beter, sterker of slimmer word.
  2. Chemiese proses waartydens 'n beeld op beligte fotografiese materiaal sigbaar gemaak word.

     Voorbeeldsinne

  1. Die sangonderwyser help om die leerling se stem te ontwikkel.
  2. Hy ontwikkel self sy films.

     Vertalings

  Vertalings:    ontwikkel
Engels: develop(en)
Nederlands: ontwikkelen(nl)