'n Oorbietjie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oorbietjie     oorbietjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Ourebia ourebi, 'n wildsbok wat plek-plek in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Volwasse oorbietjies het 'n gemiddelde massa van 20 kg, 'n hoogte van ongeveer 65 cm en 'n lengte tussen 92 en 110 cm.

     Vertalings

  Vertalings:    oorbietjie
Engels oribi(en)
Nederlands oribi(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oorbietjie.