Enkelvoud Meervoud
  oorsaak     oorsake    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oorsakie     oorsakies  
oor•saak
'n Toestand of gebeurtenis wat aanleiding gee tot 'n volgende toestand of bebeurtenis, wat die gevolg genoem word.
  Vertalings:   
Engels: cause(en)
Nederlands: oorzaak(nl)
Russies: причина(ru)