Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  open 
Verlede Tyd  ek   het geopen        
open
  1. 'n Geleentheid begin; verrigtinge amptelik inlei.
  2. In gebruik neem; vir die publiek oopstel.
  1. Hulle open met skriflesing en gebed.
  2. Die nuwe saal word more geopen.
  Vertalings:    open
Engels: open(en)
Nederlands: openen(nl)