Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  los op   
(in bysin)   ... dat ek  oplos 
Verlede Tyd  ek   het opgelos        
op•los
  1. 'n Probleem opklaar; tot 'n bevredigende einde bring.
  2. Mengsel wat vorm as 'n stof in 'n vloeistof verdwyn.
  1. Ons moet die moordsaak spoedig oplos.
  2. Goud kan in kwik oplos.
  Vertalings:    oplos
Engels: solve(en), dissolve(en)
Nederlands: oplossen(nl)