Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  volg op   
(in bysin)   ... dat ek  opvolg 
Verlede Tyd  ek   het opgevolg        

  Woordafbreking

op•volg

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Iemand se funksie oorneem.
  2. Meer oor 'n saak uitvind; uitvoer wat 'n ander aangeraai of beveel het.

     Voorbeeldsinne

  1. Wie gaan pres. Zuma opvolg? Dit is nie duidelik wie hierdie koning opgevolg het nie, omdat die kleitablet beskadig is.
  2. Kan jy die leidraad opvolg? Hy besluit om nie die goede raad op te volg nie.

     Vertalings

  Vertalings:    opvolg
Engels: succeed(en), follow up(en)
Nederlands: opvolgen(nl)