Enkelvoud Meervoud
  ouerskap     —  
ou•er•skap
Die toestand van 'n ouer wees; alles wat met die ouer te maak het.
Die boek ondersoek die emosionele groei van ’n vrou wat die pyn en verantwoordelikhede van ouerskap besef wanneer sy in die tronk geboorte aan ’n baba gee.
  Vertalings:    ouerskap
Engels: parenthood(en)
Nederlands: ouderschap(nl)