Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   outentiek     outentieke      
Afgelei van die Franse authentique. Oorspronklik van Grieks, authentes, iemand wat iets met eie hand doen.
ou•ten•tiek
Oorspronklik en eg; geloofwaardig; van onbetwiste oorsprong en nie vervals nie.
Die vaas is outentiek.
  Vertalings:   
Engels: authentic(en)
Nederlands: authentiek(nl)