Perdry.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  ry perd   
(in bysin)   ... dat ek  perdry 
Verlede Tyd  ek   het perdgery        
perd•ry
Op die rug van 'n perd voortbeweeg.
Voordat mens begin perdry, saal jy eers die perd op.
  Vertalings:   
Engels: ride on horseback(en)
Nederlands: paardrijden(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor perdry.