'n Tros piesangs.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  piesang     piesangs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  piesankie     piesankies  

  Uitspraak

IPA: [ˈpisɑŋs]

  Met Arabiese letters

پِیسَڠْسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(vrugte) Meervoud van piesang; meer as een piesang.
  Musa sapientum

     Vertalings

  Vertalings:    piesangs
Engels: bananas(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor piesangs.