'n Plaas.
Enkelvoud Meervoud
  plaas     plase    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  plassie     plasies  
'n Stuk grond waarop daar geboer word.
Moderne plase in ontwikkelde lande is hoogs gemeganiseerd.
  Vertalings:    plaas
Engels: farm(en), seat(en)
Nederlands: boerderij(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  plaas 
Verlede Tyd  ek   het geplaas        
Op 'n plek neergesit; agterlaat.
Hy plaas die nuwe rekenaar op sy lessenaar.
  Vertalings:    plaas
Engels: place(en)
Nederlands: plaatsen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor plaas.